Andrea Lowe (gebore 1 Mei 1975) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Pandaemonium (2000) en in die televisiereekse Agatha Christie's Marple (2004), No Heroics (2008), en DCI Banks (2010).
Filmografie Rolprente 2000: Pandaemonium 2010: Route Irish 2012: When the Lights Went Out
Televisiereekse 2002: Rescue Me 2004: Agatha Christie's Marple 2006: Innocent 2008: No Heroics 2010: DCI Banks 2012: Love Life
Televisierolprente 2006: Cracker
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu