Charles Lane (26 Januarie 1905 – 9 Julie 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mr. Smith Goes to Washington (1939), It's a Wonderful Life (1946), The Music Man (1962), en It's a Mad Mad Mad Mad World (1963).

Filmografie Rolprente 1939: Mr. Smith Goes to Washington 1946: It's a Wonderful Life 1948: The Gentleman from Nowhere 1962: The Music Man 1963: It's a Mad Mad Mad Mad World 1979: The Little Dragons

Televisiereekse 1954: Dear Phoebe 1966: The Phyllis Diller Show 1975: Karen

Televisierolprente 1962: Ernestine 1975: Love Nest

Video's 1986: Vanishing America 2005: The History of Hooterville

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu