Shanley Caswell (gebore 3 Desember 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Detention (2011) en The Conjuring (2013), en in die televisiereeks NCIS: New Orleans (2014).

Filmografie Rolprente 2011: Detention 2012: Snow White: A Deadly Summer 2013: The Conjuring 2013: Feels So Good 2018: Alt Space 2018: Party Crasher 2019: 1/2 New Year

Televisiereekse 2014: NCIS: New Orleans

Televisierolprente 2010: Untitled Adam Carolla Project 2014: High School Possession 2017: Perfect Citizen

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu