James van der Beek (8 Maart 1977 – 11 Februarie 2026) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Varsity Blues (1999) en The Rules of Attraction (2002), en in die televisiereekse Dawson's Creek (1998) en What Would Diplo Do? (2017).
Siekte en dood Op 31 Augustus 2023 is van der Beek met kolorektale kanker gediagnoseer; hy het eers in November 2024 sy diagnose bekend gemaak. Hy het verklaar dat hy "hierdie diagnose privaat hanteer het en stappe gedoen het om dit op te los" met die ondersteuning van sy familie. In November 2025 het hy aangekondig dat hy items van Dawson's Creek en Varsity Blues sou opveil om die koste verbonde aan sy kankerbehandeling te dek.
Hy is 11 op Februarie 2026 op ouderdom 48 aan die siekte oorlede.
Filmografie Rolprente 1986: Castle in the Sky 1996: I Love You, I Love You Not 1999: Varsity Blues 2001: Texas Rangers 2002: The Rules of Attraction 2004: Oh, What a Lovely Tea Party 2007: Final Draft 2009: Formosa Betrayed 2009: Stolen 2012: Backwards
Televisiereekse 1998: Dawson's Creek 2005: Three 2010: Wake Up, It's Tuesday! 2012: Don't Trust the B---- in Apartment 23 2014: Friends with Better Lives 2015: CSI: Cyber 2016: Celebs React 2017: What Would Diplo Do? 2017: Carters Get Rich 2017: Vampirina
Televisierolprente 1999: Dawson's Creek: Behind the Scenes 1999: Songs from Dawson's Creek 2006: Sex, Power, Love & Politics 2007: Eye of the Beast 2009: Taken in Broad Daylight 2009: Mrs. Miracle 2011: Salem Falls
Video's 2006: The Plague 2010: Castle in the Sky: Character Sketches 2010: Castle in the Sky: Creating 'Castle in the Sky''' 2010: Castle in the Sky: The World of Laputa 2016: CSI: Cyber - The Final Season: Behind the Firewall 2016: CSI: Cyber - The Final Season: Mr. Russell Goes to Washington 2016: CSI: Cyber - The Final Season: Pixel Perfect''
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Sterftes in 2026 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu