Ekonomie van IndiëGeldeenheid1 Roepee (INR) (1₹) = 100 PaiseFiskale jaar1 April - 31 MaartHandelsorganisasiesWêreldhandelsorganisasie (WHO), SAFTA, BRICS, Groep van 20, Oos-Asië-beraad, Groep van Agt, SAARC, AIIB, BIMSTEC, RCEP, Internasionale Monetêre Fonds, Wêreldbank, SCO, Verenigde NasiesStatistieke Bruto geografiese produk – geranglys (2017)4de (nominaal)3de (koopkragpariteit)BBP (2017)$2,45 biljoen (nominaal) $9,49 biljoen (koopkragpariteit)Groei van BGP7,2% (2014), 7,6% (2015), 7,0% (2016e), 7,6% (2017f)BBP per capita (2017)$1,852 biljoen (nominaal)$7,153 biljoen (koopkragpariteit)BBP per capita – geranglys (2017)140ste (nominaal)122ste (koopkragpariteit)BGP volgens sektore (2016)Landbou (16,5%), nywerheid (29,8%), dienste (45,4%)InflasiekoersVPI - 3,17% (2017)Bevolking onder die broodlyn12,4% (2011–12, Wêreldbank)Mannekrag513,7 miljoen (2016)Mannekrag volgens sektore (2012)Landbou (49%), nywerheid (20%), dienste (31%)Werkloosheid (2016)4,9% (stedelik), 5,1% (landelik), 5,0% (nasionaal)HoofnywerhedeSagteware, petroleumprodukte, chemikalieë, farmaseutiese produkte, landbou, tekstiele, staal, vervoertoerusting, masjinerie, leer, sement, mynbou, konstruksie GDP of India and major Sectors of Economy Government of India (2013) Foreign Trade Performance of India Annual Report Directorate General of Commercial Intelligence and Statistics, Ministry of Commerce and Industry, Government of India (2012)HandelsvennoteUitvoere (2015)$272,4 miljard Trade Profile - India World Trade Organization (2014)Handelsvennote (2015) (16,9%) (15,2%) (11,3%) (4,6%)Invoere$409,2 miljard (2015)Handelsvennote (2015) (15,8%) (11,2%) (5,5%) (5,4%)Publieke finansies Internasionale bruto-skuldlas $479,7 miljard (2016) Staatsinkomste (2016)₹35,64 biljoen ($560 miljard) Staatsuitgawes (2017)₹47,12 biljoen ($730 miljard) Ontwikkelingshulp (ontvang)$2,98 miljard (2014) <small class="editlink noprint plainlinksneverexpand">

duimnael|links|Mumbai, Maharashtra word beskou as die finansiële hoofstad van Indië

Die ekonomie van Indië is die sesde grootste ter wêreld ten opsigte van nominale BBP en die derde grootste ten opsigte van koopkragpariteit. Met 'n gemiddelde groeikoers van ongeveer 7% oor die afgelope twee dekades, word die land geklassifiseer as 'n nuut-geïndustrialiseerde land en is in die Groep van 20 groot-ekonomieë ingesluit. Maharashtra is die rykste Indiese deelstaat met 'n jaarlikse nominale BBP van VS$330 miljard, wat ongeveer gelykstaande aan dié van Venezuela en die Verenigde Arabiese Emirate is, en dit verteenwoordig 13,4% van Indië se BBP, gevolg deur die state van Tamil Nadu (VS$170 miljard) en Uttar Pradesh (VS$150 miljard).

Indië se ekonomie het in die laaste kwartaal van 2014 die wêreld se vinnigste groeiende groot ekonomie geword, dit het dié van die Volksrepubliek China oortref.DNA,Indian economy overtaken china growth rate

Sien ook Indiese roepee Armoede in Indië Geskiedenis van Indië

Verwysings

Eksterne skakels