Simba is 'n klein voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se E-streek geleë.

Die woongebied bestaan slegs uit 'n aantal hoë woonstelblokke en vier kruisstrate (sien GOOGLE maps)

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg