Salamanca 280px Kaart Wapen 180px 75px|center Vlag 90px|center Land  Provinsie 20px Coquimbo Stigting 1844 Oppervlakte:    - Totaal 3445.3 vk km Hoogte bo seevlak 10 m Bevolking:    - Totaal (2002) 12 689  - Metropolitaanse Gebied 24 494  - Bevolkingsdigtheid 690/vk km Tydsone CLT (UTC -4) Somertyd CLST (UTC -3) Burgemeester Gerardo Rojas Escudero (UDI) Amptelike Webwerf Municipality of Salamanca Salamanca is 'n Chileense stad en munisipaliteit in Choapa Provinsie, Coquimbo Streek. Dit is geleë 30 km (19 myl) oos van Illapel, die provinsie se administratiewe sentrum, en 316 km (196 myl) noord van Santiago, Chili. Dit word meestal vanaf Los Vilos besoek, wat langs die Panamerican snelweg lê, en verbind die stad met die res van die land.

Kategorie:Kommunes van Chili