Die Rolmodelle is 'n Afrikaanse musiekgroep wat uit Thys die Bosveldklong, Zak van Niekerk, Anton Botha en Gerhard Odendaal (Vaatjie) bestaan het. Die naam rolmodelle verwys na die feit dat al die groeplede oorgewig is. Hulle is dus spottenderwys rolmodelle, maar nie noodwendig in die ware sin van die woord nie.
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Eksterne skakels Die Rolmodelle se amptelike webtuiste
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe