Athanasia pectinata is 'n struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Dit is deel van die renosterveld-ekostreek. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 8764 km² en daar is tans net sewe bevolkings bekend. Die spesie het reeds 80% van sy habitat aan gewasverbouing en voorstedelike ontwikkeling afgestaan. Oorbeweiding en indringerplant is tans 'n bedreiging.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
pectinata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika