Thandiswa Linnen Marawu is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die African Transformation Movement. Sy is sedert die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika.
Verwysings
Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Lewende mense